Hamad Internasionale Lughawe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Hamad Internasionale Lughawe
مطار حمد الدولي
Hamad International Airport Doha Qatar 1.jpg
IATA: DOHICAO: OTHH [1]
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Operateur Katar Burgerlugvaartowerheid
Ligging Doha, Katar
Spil vir Qatar Airways
Hoogte bo seevlak 4 m / 13 vt
Koördinate 25°16′23″N 51°36′29″W / 25.27306°N 51.60806°W / 25.27306; -51.60806Koördinate: 25°16′23″N 51°36′29″W / 25.27306°N 51.60806°W / 25.27306; -51.60806
Webtuiste dohahamadairport.com
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
16R/34L 4 250 13 944 Teer
16L/34R 4 850 15 912 Teer
Bron: Bahrain AIM[2]

Hamad Internasionale Lughawe (IATA-kode: DOH, ICAO: OTHH) (Arabies: مطار حمد الدولي) is 'n internasionale lughawe in Doha, die hoofstad van Katar. Voorheen bekend as "Nuwe Doha Internasionale Lughawe", was Hamad Internasionale Lughawe oorspronklik veronderstel om die ou Doha Internasionale Lughawe as Katar se enigste internasionale lughawe reeds in 2009 te vervang, maar ná 'n reeks duur vertragings, is die lughawe uiteindelik op 30 April 2014 met 'n seremoniële landing van Qatar Airways vanaf Doha Internasionale Lughawe geopen. Die nasionale lugdiens Qatar Airways en al die ander rederye het op 27 Mei 2014 formeel na die nuwe lughawe verskuif.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "ICAO-kode" (PDF). Besoek op 2014-05-26.
  2. Bahrain AIM


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.