Wes-Asië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Wes-Asië

Ligging van Wes-Asië

Oppervlak 6 255 160 km²
Bevolking 313 428 005
Lande 24 (20 erkende, 4 omstrede)
Tale Indo-Europees, Kartwelies, Semities, Turks en baie ander
Tydsones UTC+02:00 (Egipte en Siprus) tot UTC+04:30 (Iran)
Hoofstede Aboe Dhabi
Amman
Ankara
Bagdad
Bakoe
Beiroet
Damaskus
Doha
Jerewan
Jerusalem
Koeweit
Manama
Maskat
Nicosia
Ramallah
Riaad
Sanaa
Tbilisi
Teheran

Wes-Asië, Westelike Asië, Suidwes-Asië of Suidwestelike Asië is 'n geografiese gebied in die weste van Asië. Die gebied oorvleuel grootliks met die Midde-Ooste, wat 'n geografiese ligging met betrekking tot Wes-Europa, eerder as ten opsigte van Asië beskryf. As gevolg van hierdie vermeende Eurosentrisme, het internasionale organisasies soos die Verenigde Nasies (VN) die term Midde-Ooste met die term Wes-Asië vervang. Hierdie streek, saam met Europa, is gesamentlik bekend as Wes-Eurasië.

'n Groot deel van Wes-Asië word deur die Arabiese Skiereiland, Anatolië en Iran beslaan. Die drie by verre belangrikste tale is Arabies, Persies en Turks, elkeen met meer as 70 miljoen moedertaalsprekers in die streek.

Wes-Asië word in die weste van die Middellandse See, in die noordweste deur die Swartsee, in die noorde deur die Kaukasus, in die noordooste deur die Kaspiese See, in die suidooste deur die Arabiese See en in die suidweste deur die Rooisee begrens.

Lys van lande[wysig | wysig bron]

Volgens die VN is die volgende lande en gebiede in Wes-Asië:[1]

Daarbenewens is die volgende omstrede gebiede in Wes-Asië geleë:

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "United Nations Statistics Division- Standard Country and Area Codes Classifications (M49)". United Nations Statistics Division. 31 Oktober 2013. Besoek op 24 Julie 2010. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Gebiede van die Wêreld

Location of Africa.svg

Afrika

Noord (Midde-Ooste)  · Suid van die Sahara (Sentraal · Suider · Wes · Oos)

Location of America.svg

Amerikas

Noord · Sentraal · Karibiese Gebied) · Suid · Anglo · Latyns

Location of Asia.svg

Asië

Sentraal · Oos · Noord-Asië (Verre-Ooste) · Suid (Indiese subkontinent) · Suidoos · Suidwes (Midde-Ooste)  · Wes

Location of Europe.svg

Europa

Sentraal · Noord · Suid · Wes · Oos

LocationOceania.png

Oseanië

Australasië (Australië · Seeland) · Melanesië · Mikronesië · Polinesië

LocationPolarRegions.png

Poolgebiede

Arktika · Antarktika

LocationOceans.png

Oseane

Arktiese · Atlantiese · Indiese · Stille · Suidelike

LocationOceans.png

Seë

Oorsig van Seë

Sien ook Kontinente van die wêreld