Hesperantha falcata
Voorkoms
Bontrokkie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. falcata
|
Binomiale naam | |
Hesperantha falcata (L.f.) Ker Gawl., (1804)
| |
Sinonieme | |
|
Die bontrokkie (Hesperantha falcata) is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hesperantha behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap.
Galery
[wysig | wysig bron]Daar is twee subspesies:
- Hesperantha falcata subsp. falcata
- Hesperantha falcata subsp. lutea (Baker) Goldblatt & J.C.Manning