Gaan na inhoud

Hisaichi Terauchi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Graaf Hisaichi Terauchi (寺内 寿一, Terauchi Hisaichi, 8 Augustus 1879 - 12 Junie 1946) was 'n Gensui (of Veldmaarskalk) in die Keiserlike Japanse Leër en bevelvoerder van die Suidelike Ekspedisie Leërgroep tydens die Tweede Wêreldoorlog. Hy was in bevel om die besetting van Suidoos-Asië (Singapoer en Indonesië) te lei.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]