Hochheim am Main

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Hochheim am Main
Die uitsig oor Hochheim vanuit die suide is as kulturele monument beskerm
Die uitsig oor Hochheim vanuit die suide
is as kulturele monument beskerm
Official seal of Hochheim am Main
Seël
Ligging in die deelstaat Hesse
Ligging in die deelstaat Hesse
Ligging van Hochheim am Main op 'n kaart (Duitsland)
Hochheim am Main
Hochheim am Main
Ligging in Duitsland
Koördinate: 50°01′N 08°21′O / 50.017°N 8.350°O / 50.017; 8.350Koördinate: 50°01′N 08°21′O / 50.017°N 8.350°O / 50.017; 8.350
Land Vlag van Duitsland Duitsland
Deelstaat Hesse
Administratiewe streek Darmstadt
Administratiewe distrik Main-Taunus-Kreis
Regering
 - Burgemeester Dirk Westedt (FWG)
Oppervlak
 - Stad 19,43 km²  (7,5 vk m)
Hoogte 129 m (423 vt)
Bevolking (30 Junie 2014)
 - Stad 16 914[1]
 - Digtheid 870,5/km² (2 254,6/myl2)
Tydsone MET (UTC+1:00)
 - Somer (DST) MEST (UTC+2:00)
Poskode 65239
Skakelkode(s) 06146, 06145 (Massenheim)
Webwerf: www.hochheim.de

Hochheim am Main is 'n stad in die administratiewe distrik Main-Taunus-Kreis van die Duitse deelstaat Hesse. Hochheim is 'n belangrike sentrum van die wynboubedryf wat hier tot in die Romeinse tydperk terugdateer. Plaaslike wyne, wat teen die suidelike berghange van die Taunus-reeks verbou word, word deur kenners onder die bestes op aarde gereken.[2]

Maar dit was veral koningin Victoria van die Verenigde Koninkryk aan wie wyn uit Hochheim sy wêreldfaam te danke het. Hock, soos dit in die Engelssprekende wêreld genoem word, het sinoniem met Rynwyn geword. Victoria het selfs genesende kragte aan haar gunstelingwyn toegeskryf: A good Hock keeps off the Doc.[3]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Hessisches Statistisches Landesamt: Bevölkerung der hessischen Gemeinden
  2. Stefan Etzel: Wanderführer Taunus. Ostfildern: DuMont Reiseverlag 2013, bl. 12
  3. Etzel (2013), bl. 12