Hochtaunuskreis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Hochtaunuskreis
Wapen Ligging in Duitsland
Wappen Hochtaunuskreis.svg Locator map HG in Germany.svg
Basiese gegewens
Deelstaat: Hesse
Administratiewe setel: Bad Homburg vor der Höhe
Oppervlakte: 482,03 vk km
Bevolking: 234 991[1] (31 Desember 2016)
Bevolkingsdigtheid: 487,5 inwoners per vk km
Kenteken: MTK
Administratiewe verdeling: 13 munisipaliteite
Landrat: Ulrich Krebs (CDU)
Amptelike webwerf: hochtaunuskreis.de
Ligging in Hesse
Hessen HG.png

Die Hochtaunuskreis is 'n administratiewe distrik in die Duitse deelstaat Hesse. Die administratiewe setel en grootste nedersetting is Bad Homburg vor der Höhe.

Vanweë sy ligging naby die metropolitaanse gebied van Frankfurt am Main, een van die belangrikste ekonomiese spilpunte van Duitsland, word die distrik deur besondere ekonomiese, demografiese en sosiologiese aanwysers soos die tweede hoogste per capita-koopkrag van alle Duitse distrikte (ná die Beierse distrik Landkreis Starnberg) en van die hoogste eiendomspryse in Duitsland gekenmerk. Sy landskap word onder die mees verruklike in die deelstaat gereken.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]