Honda CB900F
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Vervaardiger | Honda |
Produksie | 1979–1983[1] |
Opvolger | CB1100F |
Enjin | Lugverkoelde 901 cc DBNA inlynviersilinder-vierslag |
Boor / Slag | 64.5 x 69.0 mm |
Drukverhouding | 8.8:1 |
Topspoed | 190 km/h (1979–1981), 210 km/h (1982)[1][2] 217 km/h[3] [4] |
Kraglewering | 71 kW[1] @ 9000 opm[3] |
Wringkrag | 7.9 kgm[5] |
Ontsteking | Elektronies |
Transmissie | 5-gang, kettinggedrewe |
Raamtipe | Staal tweelingbuisraam |
Vering | Voor: Luggesteunde teleskopiese vurke, Honda TRAC teenduikstelsel sedert 1982 Agter: twee skokbrekers met vestelbare kompressie, demping en terugslag[3] |
Remme | Voor: dubbelskyf Agter: enkelskyf |
Bande | Voor: 3.25"x19" (100/90-19) Agter:4"x18" (130/80-18) |
Helling, sleep | 27° 30' en 115 mm |
Wielbasis | 1515 mm |
Afmetings | Lengte: 2240 mm Breedte: 805 mm |
Sitplekhoogte | 815 mm |
Massa | 233 kg[3] (droog) |
Verwante modelle | Honda CB750, Honda CB900C |
Die Honda CB900F is 'n motorfiets wat deur Honda vervaardig is, en in twee aparte produksielopies verskyn het, ongeveer twintig jaar uitmekaar. Beide geslagte van die CB900F is inlynviersilinder-vierslag-900 cc roadster.
Die eerste geslag is van 1979 tot 1983 geproduseer. In 1983 is dit vervang deur die CB1100F. Die tweede generasie was beskikbaar van 2002 tot 2007.[6][7][8][9] Dit staan bekend as die Hornet 900 in Europa en die 919 in Noord-Amerika, terwyl die verwante CB600F die Hornet 600 is in Europa en 599 is in Noord-Amerika. In 2008 is die tweede geslag CB900 vervang deur die CB1000R.
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Vervaardiger | Honda |
Ook genoem | Honda Hornet 900 (Europa) Honda 919 (VSA) |
Produksie | 2002–2007[6][7][8][9] |
Opvolger | CB1000R[9] |
Klas | Standaardfiets |
Enjin | 919 cc waterverkoelde inlynviersilinder |
Boor / Slag | 71.0 x 58.0 mm |
Drukverhouding | 10.8:1 |
Topspoed | 230.0 km/h[10] 228.5 km/h[11] |
Kraglewering | 71.9 kW[10] 75 kW @8550 opm[11] 80 kW @ 9,000 opm[12] |
Wringkrag | 84.9 Nm[10] |
Ontsteking | CDI |
Transmissie | Nat koppelaar, 6-gang, kettinggedrewe |
Raamtipe | Staal, vierkantseksie, enjin is 'n gespanne lid |
Vering | Voor: teleskopiese vurk Agter: swaaiarm met enkel Showa skokbreker |
Remme | Voor: dubbelskyf Agter: enkelskyf |
Bande | Michelin Hi-Sport voor: 120/70-ZR17 agter:180/55-ZR17 |
Helling, sleep | 25°, 98 mm |
Wielbasis | 1460 mm |
Afmetings | Lengte: 2125 mm Breedte: 750 mm |
Sitplekhoogte | 795 mm |
Massa | 206.0 kg[12] (droog) 218 kg[10] (nat) |
Verwante modelle | CB600F CBR900RR |
Ontwerp
[wysig | wysig bron]Die CB900F het 'n 901 cc inlynviersilinder DOHC enjin met vierkantige boor/slagafmetings van 62 mm. Die enjin is afgelei van ander ontwerpe, soos die CB1000C, CB1100F/CB1100R, en die inlyn-6 CBX1000. Die CB900F het 'n vyfgangratkas en kettingaandrywing, en produseer 71 kW (95 pk) @ 9000 opm.
Die CB900F het twee voorste skyfremme en een agterskyfrem, almal toegerus met dubbelsuierknypers na 1983. Die luggesteunde vurk is toegerus met Honda se TRAC (wringkragreaktiewe-antiduikbeheer) in 1982 of 1983. Die fiets deel dieselfde bakwerk (tenk, sypanele en stert) as die vroeëre CB750F Super Sport. Daar is ooreenkomste tussen die CB900F se bakwerk en die van die CB1100F en CBX.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 Myers, Chris (1984). Honda. New York Stad: Arco. pp. 41–42. ISBN 0-668-06173-1.
- ↑ Rafferty, Tod (1997). Complete Harley Davidson: A Model-by-Model History of the American Motorcycle. Crestline Imprints. p. 121. ISBN 0-7603-0326-6.
- ↑ 3,0 3,1 3,2 3,3 Brown, Roland (2005). The ultimate history of fast motorcycles. Bath, Engeland: Parragon. pp. 158–159. ISBN 1-4054-5466-0.
- ↑ Walker, Mick (2006). Motorcycle: Evolution, Design, Passion. JHU Press. p. 152. ISBN 0-8018-8530-2.
- ↑ Ayton, C. J. (1981), The Great Japanese Motorcycles, New York Stad: Galahad Books, p. 168, ISBN 0-88365-552-7
- ↑ 6,0 6,1 Ash, Kevin (3 November 2001), "Here's one to give you a buzz FIRST RIDE It might not have the raw appeal of the FireBlade, but Honda's Hornet 900 is an excellent all-rounder, says Kevin Ash", The Daily Telegraph (London (UK)): 12
- ↑ 7,0 7,1 Ash, Kevin (29 September 2001), "Japan steals the show On Two Wheels Motorcycle fashionistas were treated to a parade of supermodels in Milan as manufacturers unveiled their latest machines or gave old ones a new twist.", The Daily Telegraph (London (UK)): 12
- ↑ 8,0 8,1 Jackson, Keith (19 April 2002), "Get the buzz;", The Sun (London (UK)): 52
- ↑ 9,0 9,1 9,2 Newbigging, Chris (6 November 2007), Milan Show: FireBlade-based Honda CB1000R to replace Honda Hornet 900, http://www.motorcyclenews.com/MCN/News/newsresults/mcn/2007/November/november5-11/nov0507hondafirebladebasedcb1000rtoreplacehornet900/, besoek op 2010-02-09
- ↑ 10,0 10,1 10,2 10,3 "Winter ’09/’10 Edition" (Adobe PDF), Motorcycle Consumer News, archived from the original on 15 Februarie 2010, https://web.archive.org/web/20100215104319/http://www.mcnews.com/mcn/articles/2010JanIndex.pdf, besoek op 8 Februarie 2017
- ↑ 11,0 11,1 Cernicky, Matt (2002), Cycle World: 46–48
- ↑ 12,0 12,1 "Sport Bike Motorcycle Weight, Horsepower, Torque and Fuel Economy – Dimensions – Sport Rider". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Junie 2009. Besoek op 8 Februarie 2017.