Hoofregter van Suid-Afrika
Voorkoms
Die Hoofregter van Suid-Afrika is die mees senior regter van die Konstitusionele Hof en die hoof van die regbank van Suid-Afrika, wat die finale seggenskap oor die funksionering en bestuur van al die howe uitoefen.
Hoofregters van die Kaapkolonie (1812–1910)
[wysig | wysig bron]Bron:[1]
- 1812– Sir Johannes Andries Truter (Adjunkadmiraalhof)
- 1827–1855 Sir John Wylde
- 1828 Hooggeregshof ingestel
- 1855–1858 Sir Sidney Smith Bell (wnd.)
- 1858–1868 Sir William Hodges
- 1868–1874 Sir Sidney Smith Bell
- 1874–1910 John de Villiers
Hoofregters van Natal (1856–1910)
[wysig | wysig bron]- 1858–1874 Walter Harding
- 1874–1890 Sir Henry Connor[2]
- 1890–1901 Sir Michael Henry Gallwey
- 1901–1910 Sir Henry Bale (oorlede in 1910)
Hoofregters van die Oranje-Vrystaat (1875–1910)
[wysig | wysig bron]- 1874–1888 Francis William Reitz
- 1889–1900 Melius de Villiers
- 1902–1919 Sir Andries Maasdorp (Oranjerivierkolonie)
Hoofregters van Transvaal (1877–1910)
[wysig | wysig bron]- 1881– John Gilbert Kotzé
- 1898– Reinhold Gregorowski[3]
- 1902–1910 James Rose-Innes[4] (Transvaalkolonie)
Hoofregters van Suid-Afrika
[wysig | wysig bron]# | Hoofregter | Beeld | Ampstermyn |
---|---|---|---|
1 | John de Villiers | 1910–1914 | |
2 | Sir James Rose-Innes | 1914–1927 | |
3 | Sir William Henry Solomon | 1927–1929 | |
4 | Sir Jacob de Villiers | 1929–1932 | |
5 | Sir John Wessels | 1932–1936 | |
6 | John Stephen Curlewis | 1936–1938 | |
7 | James Stratford | 1938–1939 | |
8 | Nicolaas de Wet | 1939–1943 | |
9 | Ernest Frederick Watermeyer | 1943–1950 | |
10 | Albert van der Sandt Centlivres | 1950–1957 | |
11 | Henry Fagan | 1957–1959 | |
12 | Lucas Cornelius Steyn | 1959–1971 | |
13 | Newton Ogilvie Thompson | 1971–1974 | |
14 | Frans Lourens Herman Rumpff | 1974–1982 | |
15 | Pieter Jacobus Rabie | 1982–1989 | |
16 | Michael Corbett | 1989–1996 | |
17 | Ismail Mahomed | 1998–2000 | |
18 | Arthur Chaskalson | 2001–2005 | |
19 | Pius Langa | 2005–2009 | |
20 | 2009–2011 | ||
21 | Mogoeng Mogoeng | 2011–2021 | |
22 | Raymond Zondo | 2022–2024 | |
23 | Mandisa Maya | 2024–hede |
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) Zimmermann, Reinhart. Southern Cross: Civil Law and Common Law in South Africa.
- ↑ (en) Zimmermann, Reinhart. Southern Cross: Civil Law and Common Law in South Africa. p. 110.
- ↑ (en) Zimmermann, Reinhart. Southern Cross: Civil Law and Common Law in South Africa. p. 116.
- ↑ (en) Zimmermann, Reinhart. Southern Cross: Civil Law and Common Law in South Africa. p. 116.
- ↑ (en) "Zuma bids farewell to Ngcobo". IOL. 14 Augustus 2011. Besoek op 1 September 2024.