James Rose-Innes
Voorkoms
James Rose-Innes | |
Spotprent op James Rose-Innes, deur William Howard Schröder | |
Ampstermyn 1914 – 1927 | |
Monarg | George V |
---|---|
Voorafgegaan deur | John de Villiers |
Opgevolg deur | William Henry Solomon |
Regter van die Appèlafdeling
| |
Ampstermyn 1902 – 1910 | |
Hoofregter van die Transvaalse Hooggeregshof
| |
Ampstermyn 1902 – 1910 | |
Lid van die Kaapse Parlement
| |
Ampstermyn 1884 – 1902 | |
Prokureurgeneraal van die Kaapkolonie
| |
Ampstermyn 1900 – 1902 | |
Eerste minister | Gordon Sprigg |
Voorafgegaan deur | Richard Solomon |
Opgevolg deur | Thomas Graham |
Ampstermyn 1890 – 1893 | |
Eerste minister | Cecil John Rhodes |
Opgevolg deur | William Philip Schreiner |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Grahamstad, Kaapkolonie (nou Oos-Kaap, Suid-Afrika) | 8 Januarie 1855
Sterf | 16 Januarie 1942 (op 87) Kenilworth, Kaapstad, Kaapprovinsie |
Eggenoot/-note | Jessie Dods Pringle |
Kind(ers) | Dorothy von Moltke |
Alma mater | Gill-kollege Universiteit van die Kaap die Goeie Hoop |
Sir James Rose-Innes (8 Januarie 1855 – 16 Januarie 1942) was 'n Hoofregter van die Republiek van Suid-Afrika. Hy is in 1855 in Grahamstad gebore. Hy ontvang sy opleiding aan Gill-kollege en die Universiteit van die Kaap die Goeie Hoop. Hy word in 1878 tot die balie toegelaat. In 1890 word hy Prokureur-generaal in Cecil John Rhodes se Kabinet. In 1902 word hy aangestel as Hoofregter van Transvaal, 'n pos wat hy beklee tot Uniewording. Met die stigting van die Appélafdeling word hy senior onderregter en met die dood van John de Villiers in 1914, Hoofregter. Hy is 1942 oorlede. Hy was 'n uitmuntende regsgeleerde en 'n liberalis.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bron
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie James Rose-Innes.