1729

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
1729
| 17de eeu | 18de eeu | 19de eeu |

◄ ◄ | | 1724 | 1725 | 1726 | 1727 | 1728 | ◄ 1729 ► | 1730 | 1731 | 1732 | 1733 | 1734 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1729
Calendar-nl.png Kalenders  
Georg Friedrich Händel - Lotario - title page of the libretto - London 1729.png
Voorblad van Handel se Lotario
Gregoriaanse kalender 1729
MDCCXXIX
Ab urbe condita 2482
Armeense kalender 1178

ԹՎ ՌՃՀԸ

Sjinese kalender 4425 – 4426

乙申 – 丙酉

Ethiopiese kalender 1721 –1722
Hebreeuse kalender 5489 – 5490
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1784 – 1785
- Shaka Samvat 1651 – 1652
- Kali Yuga 4830 – 4831
Irannese kalender 1107 –1108
Islamitiese kalender 1142 –1142


Die jaar 1729 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 29ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure[wysig | wysig bron]

  • Die Portugese Fort Jesus in Mombasa (Oos-Afrika) word deur Arabiere verower.
  • 23 MaartPous Benedictus XIII stel Camillo Cibo, titulêr patriarg van Konstantinopel aan as kardinaal.
  • 24 Maart – Pous Benedictus XIII verklaar Fidelis van Sigmaringen (Mark Rey) salig.
  • 13 Augustus – Pous Benedictus XIII verklaar Vincent de Paul salig.
  • 6 Julie – Pous Benedictus XIII stel Francesco Borghese, titulêr aartsbiskop van Trajanopolis en Carlo Vincenzo Ferreri, O.P., biskop van Alessandria aan as kardinale.

Geboortes[wysig | wysig bron]

Sterftes[wysig | wysig bron]

  • 2 Desember - George Frideric Handel se opera Lotario, wat handel oor Lotarius II van Italië se vrou Adelaide, word uitgevoer.

== Musiek