Indiese Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jaypee International Circuit 2011.svg

Die Indiese Grand Prix was 'n Formule Een-kampioenskapswedren[1] wat drie keer by die Buddh Internasionale Renbaan in Indië 2011-2013 aangebied is. Die ren kom nie meer op die Formule Eenkalender voor nie, weens 'n belastingdispuut wat die FIA met die staat Uttar Pradesh van Indië het.[2]

Vorige wenners[wysig | wysig bron]

Al drie die Indiese Grands Prix is by die Buddh-baan gehou.

Jaar Renjaer Vervaardiger
Vind sedert 2014 nie meer plaas nie
2013 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault
2012 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault
2011 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault

Galery[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]