Uttar Pradesh

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Uttar Pradesh se ligging in Indië.

Uttar Pradesh (Hindi: उत्तर प्रदेश, Oerdoe: اتر پردیش, uitgespreek [ˈʊt̪t̪ər prəˈd̪eːʃ], letterlik "Noordelike Provinsie") is 'n deelstaat in Noord-Indië. Die hoofstad van die deelstaat is Lucknow en die grootste stad is Kanpur.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]