Melkpeer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Inhambanella henriquesii)
Jump to navigation Jump to search

Melkpeer
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
I. henriquesii
Binomiale naam
Inhambanella henriquesii
(Engl. & Warb.) Dubard

Die melkpeer (Inhambanella henriquesii) is 'n groot boom wat in kuswoud noord vanaf Durban tot by Maputo en ook in die Chimanimaniberge voorkom. Die jong blare is koperrooi gekleur.

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]