Isabellaskaapwagter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Isabellaskaapwagter
'n Isabellaskaapwagter wys sy swart stert.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Muscicapidae
Genus: Oenanthe
Spesie: O. isabellina
Binomiale naam
Oenanthe isabellina
(Temminck, 1829)

Die Isabellaskaapwagter (Oenanthe isabellina) is 'n voël en 'n Palearktiese, broeiende somerswerwer wat nog slegs eenkeer in Botswana op geteken is gedurende 1972. Die voël is 16 – 17 cm groot en weeg 21 - 27 gram. In Engels staan die voël bekend as die Isabelline Wheater.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Oenanthe isabellina

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Oenanthe isabellina". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Verkry op 16 Julie 2012.