J.K. Rowling

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
J. K. Rowling
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Rowling in 2010

Geboortenaam Joanne Rowling
Gebore 31 Julie 1965 (1965-07-31) (53 jaar oud)
Yate, Gloucestershire, Engeland
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Beroep Skrywer
Bekend vir Harry Potter
Huweliksmaat Jorge Arantes (1992–1995), Neil Murray (2001–)
Kind(ers) 3
Webblad jkrowling.com
Handtekening JKRowlingsignature.png

Joanne Rowling (gebore 31 Julie 1965), is 'n Engelse skrywer wat skryf onder die name J. K. Rowling en Robert Galbraith en is mees bekend vir die Harry Potter fantasiereeks. Die boeke het vele pryse gewen en meer as 500 miljoen kopië verkoop.[1] Die boeke was verfilm in 'n baie bekende reeks.[2]

Biografie[wysig | wysig bron]

Rowling was gebore aan Peter James Rowling, 'n Rolls-Royce vliegtuigingenieur,[3] en Anne Rowling (née Volant), 'n wetenskap tegnikus, op 31 Julie 1965[4] in Yate, Gloucestershire, Engeland.

Bibliografie[wysig | wysig bron]

Harry Potter[wysig | wysig bron]

  • 1997: Harry Potter and the Philosopher's Stone
  • 1998: Harry Potter and the Chamber of Secrets
  • 1999: Harry Potter and the Prisoner of Azkaban
  • 2000: Harry Potter and the Goblet of Fire
  • 2003: Harry Potter and the Order of the Phoenix
  • 2005: Harry Potter and the Half-Blood Prince
  • 2007: Harry Potter and the Deathly Hallows

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Eyre, Charlotte (1 February 2018). Harry Potter book sales top 500 million worldwide.
  2. Billington, Alex (9 Desember 2010). “Exclusive Video Interview: 'Harry Potter' Producer David Heyman”. firstshowing.net. URL besoek op 29 Desember 2010.
  3. Parker, Ian (1 Oktober 2012). Mugglemarch: J.K. Rowling writes a realist novel for adults. URL besoek op 23 September 2012.
  4. "Biography: J.K. Rowling" Geargiveer 31 Desember 2007 op Wayback Machine. Scholastic.com. Retrieved 20 Oktober 2007.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]