Jenson Button

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jenson Button
Jenson Button by die Bahreinse Grand Prix in 2012
Jenson Button by die Bahreinse Grand Prix in 2012
Geboortedatum 19 Januarie 1980 (1980-01-19) (37 jaar oud)
Geboorteplek Frome, Somerset, Engeland
Volle naam Jenson Alexander Lyons Button
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Brits
Aktiewe jare 2000–tans
Ou span(ne) Williams, Benetton, Renault, Honda
Span in 2017 McLaren-Honda
Motornommer 22[1]
Inskrywings 309 (306 begin)
Kampioenskappe 1 (2009)
Wenne 15
Podiums 50
Loopbaanpunte 1235
Voor-wegspronge 8
Vinnigste rondtes 8
Eerste wedren 2000 Australiese GP
Eerste wen 2006 Hongaarse GP
Laaste wen 2012 Brasiliaanse Grand Prix
Laaste inskrywing 2017 Monaco Grand Prix
Laaste seisoen 2016
Verlede jaar plek 15de (21 punte)

Jenson Button (gebore in Frome, Somerset, Engeland op 19 Januarie 1980) is 'n Formule Een-renjaer van Engeland. Hy het al vir die spanne Williams, Benetton, Renault, BAR en Honda gejaag. Hy neem 'n blaaskans in 2017 en is tans 'n reserwebestuurder vir die McLaren-Honda-renspan.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "FIA entry list reveals driver numbers, confirms Chilton". Formula1.com. Formula One Administration. 10 Januarie 2014. Verkry op 27 Desember 2014. 
  2. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8