Gaan na inhoud

2017 Monaco Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Formula 1 Grand Prix de Monaco 2017
Datum 28 Mei 2017
Plek Circuit de Monaco
Voorste wegspringplek
Renjaer Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari
Tyd 1:12.178
Vinnigste ronde
Renjaer Sergio Pérez Force India-Mercedes
Tyd 1:14.820 (rondte 76)
Podium
1 Sebastian Vettel Ferrari
2 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari
3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer

Die 2017 Formule Een Monaco Grand Prix is op 28 Mei 2017 op die Monaco-renbaan in Monte Carlo gehou. Dit was die sesde ren van die kampioenskapseisoen en is deur Sebastian Vettel in sy fabrieksingeskrewe Ferrari gewen.

Bande

[wysig | wysig bron]

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne verskaf:

Bande vir gebruik te Monaco
Bande vir 'n droë baan Reënbande

Ultrasag

Supersag

Sag

Tussen-in

Reën

Vrye oefening

[wysig | wysig bron]

Uitslag

[wysig | wysig bron]
Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:13.425
2 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:13.621
3 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:13.771
4 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:13.791
5 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:13.854
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:12.720
2 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:13.207
3 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 1:13.283
4 26 Daniil Kvyat Toro Rosso 1:13.331
5 55 Carlos Sainz jr. Toro Rosso 1:13.400
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:12.395
2 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 1:12.740
3 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:12.830
4 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:12.940
5 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:13.230

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]

Stoffel Vandoorne het in die vorige wedren in Spanje 'n ongeluk veroorsaak toe hy die Williams van Felipe Massa in die 32ste rondte getref het. Hiervoor ontvang hy na die kwalifisering 'n wegspringstraf van drie plekke.[1]

Sy spanmaat Jenson Button kry 'n roosterstraf van vyftien plekke omdat hy sekere dele van sy enjin moes vervang.[2] Hy neem die sitplek van Fernando Alonso oor, maar moes uiteindelik vanuit die kuipelaan wegspring.[3]

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:13.117 1:12.231 1:12.178 1
2 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:13.090 1:12.449 1:12.221 2
3 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:13.325 1:12.901 1:12.223 3
4 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:13.078 1:12.697 1:12.496 4
5 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:13.219 1:13.011 1:12.998 5
6 55 Carlos Sainz jr. Toro Rosso 1:13.526 1:13.397 1:13.162 6
7 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:13.530 1:13.430 1:13.329 7
8 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:13.786 1:13.203 1:13.349 8
9 22 Jenson Button McLaren-Honda 1:13.723 1:13.453 1:13.613 Kuipe[2][3]
10 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 1:13.475 1:13.249 geen tyd 12[1]
11 26 Daniil Kvyat Toro Rosso 1:13.899 1:13.516 9
12 27 Nico Hülkenberg Renault 1:13.787 1:13.628 10
13 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:13.531 1:13.959 11
14 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:13.640 1:14.106 13
15 19 Felipe Massa Williams-Mercedes 1:13.796 1:20.529 14
16 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 1:14.101 15
17 30 Jolyon Palmer Renault 1:14.696 16
18 19 Lance Stroll Williams-Mercedes 1:14.893 17
19 94 Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 1:15.159 18
20 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:15.276 19
107% tyd: 1:18.193
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2017 Monaco Grand Prix.
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2017 Monaco Grand Prix.

Wedren

[wysig | wysig bron]

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 5 Sebastian Vettel Ferrari 78 1:44:44.340 2 25
2 7 Kimi Räikkönen Ferrari 78 +3.145 1 18
3 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 78 +3.745 5 15
4 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 78 +5.517 3 12
5 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 78 +6.199 4 10
6 55 Carlos Sainz jr. Toro Rosso 78 +12.038 6 8
7 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 78 +15.801 13 6
8 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 78 +18.150 8 4
9 19 Felipe Massa Williams-Mercedes 78 +19.445 14 2
10 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 78 +21.443 11 1
11 30 Jolyon Palmer Renault 78 +22.737 16
12 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 78 +23.725 15
13 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 78 +39.089 7
14 26 Daniil Kvyat Toro Rosso 71 Ongeluk 9
15 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 71 Remme 17
DNF 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 66 Ongeluk 12
DNF 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 63 Ongeluk 19
DNF 22 Jenson Button McLaren-Honda 57 Ongeluk Kuipe
DNF 94 Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 57 Ongeluk 18
DNF 27 Nico Hülkenberg Renault 15 Ratkas 10

Puntestand na die Grand Prix

[wysig | wysig bron]

Renjaers

[wysig | wysig bron]
Plek No. Renjaer Span Punte
1 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 129
2 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 104
3 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG 75
4 5 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 67
5 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 52
6 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 45
7 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 34
8 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Renault 25
9 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 20
10 31 Vlag van Frankryk Esteban Ocon Force India-Mercedes 19
11 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Renault 14
12 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 9
13 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Haas-Ferrari 5
14 94 Vlag van Duitsland Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 4
15 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Toro Rosso-Renault 4

Vervaardigers

[wysig | wysig bron]
Plek Span Punte
1 Vlag van Italië Ferrari 196
2 Vlag van Duitsland Mercedes AMG 179
3 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 97
4 Vlag van Indië Force India-Mercedes 53
5 Vlag van Italië Toro Roso-Renault 29
6 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 20
7 Vlag van Frankryk Renault 14
8 Vlag van Verenigde State van Amerika Haas-Ferrari 14
9 Vlag van Switserland Sauber-Ferrari 4

Notas

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 Akkefietje levert Vandoorne gridstraf én strafpunten op
  2. 2,0 2,1 Forse domper Button: gridpenalty van vijftien plaatsen
  3. 3,0 3,1 "Button start Grand Prix van Monaco vanuit pitstraat". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 November 2017. Besoek op 28 Mei 2017.