Jeremy Loops

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jeremy Loops & Bonnie Ferguson (2013)
Jeremy Loops
OorsprongKommetjie, Kaapstad, Wes-Kaap
Instrument(e)Kitaar, ukelele, mondfluitjie, beatbox[1]
Aktiewe jareSedert 2010
Portal.svg Musiekportaal

Jeremy Loops is 'n Suid-Afrikaanse musikant vanuit Kommetjie, Kaapstad. Hy maak musiek deur instrumentsnitte deur loeppedale en eggo- en verwringingseenhede te voer.[1]

Diskografie[wysig | wysig bron]

EP's[wysig | wysig bron]

  • Jeremy Loops EP
  • Trading Change (2014)

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]