Jos Wienen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jos Wienen
Jos Wienen

Burgemeester van Haarlem
Ampsbekleër
Ampsaanvaarding
September 2016
Voorafgegaan deur Bernt Schneiders

Burgemeester van Katwijk
Ampstermyn
Januarie 2001 – September 2016
Voorafgegaan deur Boelhouwer van Wouwe
Opgevolg deur Frank Koen

Persoonlike besonderhede
Geboorte 3 Oktober 1960 (1960-10-03) (57 jaar oud)
Ridderkerk, Nederland
Politieke party CDA

Jos Wienen (Ridderkerk, 3 Oktober 1960[1]) is 'n Nederlandse politikus. Hy is die burgemeester van die Haarlem munisipaliteit. Wienen het geskiedenis en teologie in Utrecht gestudeer.

Hy het in 1986 die kanselier van die Christen-Demokratiese Appèl (CDA) in die dorp van Ridderkerk geword. Van sy verantwoordelikhede was behuising, verkeer, vervoer en ekonomiese beleid. Wienen was ook gedeeltelik vise-president van die stadsgebied Rotterdam.

In 2001[2] het hy die burgemeester van die dorp Katwijk geword. Later in 2006 smelt die dorp Katwijk, Rijnsburg en Valkenburg saam en word die munisipaliteit van Katwijk. Wienen het ook 'n lid van die bestuurskomitee van die Holland Rijnland streek gewees in wie se gebied Katwijk val.

Sedert 21 September 2016 is hy die burgemeester van Haarlem.

Verwysings[wysig | wysig bron]