Juan Perón
Voorkoms
Juan Perón | |
Juan Perón in 1946 | |
29ste en 40ste President van Argentinië
| |
Ampstermyn 4 Junie 1946 – 21 September 1955 | |
Vise | Hortensio Quijano (1946–52) Geen (1952–54) Alberto Teisaire (1954–55) |
---|---|
Voorafgegaan deur | Edelmiro Farrell |
Opgevolg deur | Eduardo Lonardi |
Ampstermyn 12 Oktober 1973 – 1 Julie 1974 | |
Vise | Isabel Perón |
Voorafgegaan deur | Raúl Lastiri |
Opgevolg deur | Isabel Perón |
Adjunkpresident van Argentinië
De facto | |
Ampstermyn 8 Julie 1944 – 10 Oktober 1945 | |
President | Edelmiro Farrell |
Voorafgegaan deur | Edelmiro Farrell |
Opgevolg deur | Juan Pistarini |
President van die Eva Perón Stigting
| |
Ampstermyn 26 Julie 1952 – 21 September 1954 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 8 Oktober 1895 Lobos, Buenos Aires, Argentinië |
Sterf | 1 Julie 1974 Olivos, Buenos Aires, Argentinië |
Politieke party | Partido Justicialista |
Eggenoot/-note | Aurelia Tizón (1929–1938) Eva Duarte (1945–1952) Isabel Martínez Cartas (1961–1974) |
Religie | Rooms-Katoliek (geskors en versoen) |
Handtekening | |
Militêre Diens
| |
Lojaliteit | Argentinië |
Jare in diens | 1913–1945 |
Rang | Luitenant-generaal |
Eenheid | Argentynse Weermag |
Juan Domingo Perón (Lobos, Buenos Aires, 8 Oktober 1895 – Olivos, 1 Julie 1974) was 'n Argentynse militaris en president van Argentinië van 1946 tot 1955 en weer van 1973 tot sy afsterwe in 1974.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Juan Perón.