Hoboconcerto (Mozart)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf K. 285d)
Jump to navigation Jump to search
Hoboconcerto
deur W. A. Mozart
Martini bologna mozart 1777.jpg
Die jong komponis, 'n 1777-kopie van 'n verlore skildery
ToonaardC majeur
KatalogusK. 314
Gekomponeer1777
BewegingsDrie (Allegro aperto, Adagio ma non troppo, Rondo: Allegro)
Partituur

Die Hoboconcerto in C majeur, K. 314, is 'n concerto vir hobo wat in 1777 deur Wolfgang Amadeus Mozart vir die hoboïs Giuseppe Ferlendis (1755-1802) van Bergamo gekomponeer is. Mozart het die Hoboconcerto in 1778 vir fluit in D majeur verwerk.[1] Die Hoboconcerto is 'n belangrike werk vir spelers van beide die hobo en die fluit.[2]

Bewegings[wysig | wysig bron]

Die concerto bestaan uit drie bewegings:

  1. Allegro aperto
  2. Adagio ma non troppo
  3. Rondo: Allegro

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Mozart, W. A. (2003). Konzert in C für Oboe und Orchester. Klavierauszug. Kassel: Bärenreiter-Verlag. p. IV.  ISMN M-00645740-3
  2. Riordan, George T. (1995). "The History of the Mozart Concerto K. 314" (PDF). International Double Reed Society & University of Colorado, College of Music. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 7 February 2007. Besoek op 1 May 2013. 

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]