Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die Kaapstad-kampus met Tafelberg in die agtergrond.

Die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KSUT, Engels: Cape Peninsula University of Technology) is 'n universiteit in Kaapstad. Dit beslaan onder andere kampusse in Zonnebloem en Bellville. Die universiteit is gevorm deur die samesmelting van onder andere die voormalige UWK en Kaapse Tegnikon. KSUT bied verskeie programme aan in vele velde, insluitend ingenieurswese en grafiese ontwerp. Programme tot op DTech-vlak word aangebied.