Kagyu Samye Dzong Afrika
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kagyu Samye Dzong Afrika is ’n groep Tibettaanse Boeddhistesentrums vir Wêreldvrede en Gesondheid en ’n tak van die Kagyu Samye Ling-klooster in Skotland.
Kagyu Samye Dzong Afrika het verskeie sentrums in Afrika en veral Suid-Afrika, onder meer in Kaapstad, Johannesburg, Pretoria, Durban en Grahamstad. Van die besoekende lamas (onderwysers) wat die sentrums besoek, is die Yeshe Losal Rinpoche, ab van Samye Ling in Skotland.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Webtuiste van Kagyu Samye Dzong Afrika
- Van die inligting kom uit die Engelse Wikipedia