Kaneelklipmossel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Kaneelklipmossel
Cymbula miniata miniata 01.JPG
Cymbula miniata
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
(klade):
Superfamilie:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. miniata
Binomiale naam
Cymbula miniata
(Born, 1778)
Sinonieme
  • Patella miniata Born, 1778
  • Patella sanguinans Reeve, 1854

Die Kaneelklipmossel (Cymbula miniata) is 'n klipmossel wat voorkom aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika en word tot 8 cm lank. Die skulp het 'n aantal strale wat van die middelpunt uitsprei. Die strale het 'n pienkerige kleur. Die diertjie leef in die tussengetysone.

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]