Kerguelense stormvoël
Voorkoms
Kerguelense stormvoël | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Lugensa Mathews, 1942
|
Spesie: | L. brevirostris
|
Binomiale naam | |
Lugensa brevirostris (Lesson, 1831)
| |
Sinonieme | |
Pterodroma brevirostris |
Die Kerguelense stormvoël (Lugensa brevirostris) is 'n stormvoël wat sporadies gesien woord aan die suidkus van Suid-Afrika. Die voël is 33 – 36 cm groot en weeg 220 - 400 g met 'n vlerkspan van 80 - 84 sentimeter. In Engels staan die voël bekend as Kerguelen petrel.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1