Kilimanjaro-suikerbos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Kilimanjaro-suikerbos
Protea caffra subsp. kilimandscharica (3).JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. caffra killimandscharica
Binomiale naam
Protea caffra killimandscharica
Sinonieme
  • Protea ferrugineobracteata De Wild.
  • Protea kilimandscharica Engl.

Die Kilimanjaro-suikerboss (Protea caffra subsp. kilimandscharica) is 'n struik wat hoort tot die bekende Protea genus. Die plant kom voor in Kenia op die hange van berg Kilimanjaro. In Engels staan dit as die Kilimanjaro Sugarbush bekend. Dit word as 'n subspesie van die Gewone protea Protea caffra beskou.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]