Klaas-Jan Huntelaar
Voorkoms
Klaas-Jan Huntelaar in 2015 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Dirk Jan Klaas Huntelaar[1] | ||
Gebore | 12 Augustus 1983 | ||
Geboorteplek | Voor-Drempt, Gelderland, Nederland | ||
Lengte | 1,86 m | ||
Speelposisie | Aanvaller | ||
Klubinligting | |||
Huidige klub | Schalke 04 | ||
Nommer | 25 | ||
Jeugloopbaan | |||
1988–1994 | VV H. en K. | ||
1994–2000 | De Graafschap | ||
2000–2002 | PSV | ||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
2002–2004 | PSV | 1 | (0) |
2003 | → De Graafschap (leen) | 9 | (0) |
2003–2004 | → AGOVV (leen) | 35 | (26) |
2004–2006 | Heerenveen | 46 | (33) |
2006–2008 | Ajax | 92 | (76) |
2009 | Real Madrid | 20 | (8) |
2009–2010 | Milan | 25 | (7) |
2010– | Schalke 04 | 122 | (68) |
Nasionale span‡ | |||
2002–2006 | Nederland U21 | 23 | (18) |
2006– | Nederland | 71 | (39) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 17:17, 2 Mei 2015 (UTC). † Kere uitgedraf (Doele). |
Dirk Jan Klaas "Klaas-Jan" Huntelaar (gebore op 12 Augustus 1983 in Voor-Drempt, Gelderland, Nederland) is 'n Nederlandse sokkerspeler wat as voorspeler vir AFC Ajax en die Nederlandse nasionale sokkerspan speel. Hy het vantevore ook vir PSV Eindhoven, De Graafschap, AGOVV Apeldoorn en SC Heerenveen gespeel.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "2014 FIFA World Cup Brazil: List of Players" (PDF). FIFA. 11 Junie 2014. p. 25. Besoek op 11 Junie 2014.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Klaas-Jan Huntelaar.
- Klaas-Jan Huntelaar se amptelike webwerf Geargiveer 26 Julie 2009 op Wayback Machine