Knysna-dwergverkleurmannetjie
Voorkoms
Knysna-dwergverkleurmannetjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. damaranum
|
Binomiale naam | |
Bradypodion damaranum (Boulenger, 1887)
|
Die Knysna-dwergverkleurmannetjie (Bradypodion damaranum) is 'n verkleurmannetjie wat voorkom in die Knysna-omgewing se digte woude. 'n Kenmerk van die verkleurmannetjie is dat sy stert langer as die lyf is. Die wyfie word tot 'n maksimum van 18 cm lank en die mannetjies 16 cm. Die reptiel het 'n baie prominente helm (boggel op die nek) en is gewoonlik heldergroen van kleur met skakerings van pers, geel en pienk. Hulle is ovovivipaar.
Verwysings
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- Knysna-bos se helder, unieke trapsuutjies. Beeld. 19 September 2015.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Knysna-dwergverkleurmannetjie.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Knysna-dwergverkleurmannetjie
- "Verkleurmannetjies". Mieliestronk.
{{cite web}}
:|archive-url=
requires|archive-date=
(hulp)