Kokborok
Voorkoms
Kokborok Kókborok, Tripuri, Tipra | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Indië Bangladesj | |
Gebied: | Suid-Asië | |
Totale sprekers: | 1 miljoen[1] | |
Taalfamilie: | Sino-Tibettaans Tibeto-Birmaans Brahmaputra Bodo-Garo Kokborok | |
Skrifstelsel: | Bengaalse skrif Latynse alfabet Koloma | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Indië | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | ||
ISO 639-3: | onderskeidelik:trp – Kokborokria – Reangtpe – Tripuriusi – Usuixtr – Vroeë Tripuri
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Kokborok (Kókborok, Tripuri, Tipra) is 'n Tibeto-Birmaanse taal wat deur sowat 1 miljoen mense in Noordoos-Indië en Bangladesj gepraat word. Die naam is afgelei van kok ("verbaal") en borok ("volk" of "mense"). Kokborok word met die Bengaalse skrif, die Latynse alfabet of die oorspronklike Koloma-skrif geskryf. Dit vorm saam met Bengaals en Engels die amptelike tale van die Indiese deelstate Tripura en Wes-Bengale. Daarbenewens word Kokborok in die aangrensende Indiese deelstaat Mizoram gepraat. Dit is verwant aan Bodo, een van die amptelike tale van die Indiese deelstaat Assam, en aan Garo, wat geen amptelike status geniet nie.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Kokborok". Ethnologue. Besoek op 18 Maart 2021.