Bengaals

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bengaals, Bengali
বাংলা Bangla
Gepraat in: Vlag van Bangladesj Bangladesj
Vlag van Indië Indië
Vlag van Nepal Nepal 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 190 miljoen (moedertaal)
19 miljoen (tweede taal in Bangladesj)[1] 
Rang: 6
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Iranies
  Indo-Aries
   Oos-Indo-Aries
    Assamees–Bengaals
     Bengaals, Bengali 
Skrifstelsel: Bengaalse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Bangladesj Bangladesj
Tripoera en Wes-Bengale (Vlag van Indië Indië)
Gereguleer deur: Vlag van Bangladesj Bangla Academy
Vlag van Indië Paschimbanga Bangla Akademi
Taalkodes
ISO 639-1: bn
ISO 639-2: ben
ISO 639-3: ben 
Verspreiding van Bengaals
Die woord "Bangla" in Bengaalse skrif
Bengali-sprekende gebied rondom die wêreld ██ Bengaals met moedertaalsprekers beklee uitsluitlike amptelike en nasionale taal status ██ Bengaals met moedertaalsprekers beklee een van die amptelike tale-status ██ Groter diaspora van Bengali-sprekers (+100 000) ██ Kleiner diaspora van Bengali-sprekers (+10 000)

Bengaals of Bengali (বাংলা ) is 'n Indo-Europese taal en word deur sowat 250 miljoen mense in Bangladesj, Indië en Nepal gepraat. Bengaals is die amptelike taal van Bangladesj, een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstate Tripoera en Wes-Bengale. Bengaals is naas Hindi die tweede belangrikste inheemse taal in Indië en wêreldwyd die sesde belangrikste taal. Bengaals is nou verwant aan Assamees en word in die Bengaalse alfabet geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Bengali”. Ethnologue. URL besoek op 19 Mei 2015.
Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Bengaals