Assam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Assam se ligging in Indië

Assam (Assamees: অসম, Ôxôm, [ɔˈxɔm], ; Bodo: आसाम, Asam; Bengaals: আসাম, Âshám, [ɑːˈʃɑːm]) is 'n deelstaat in die noordooste van Indië met 'n oppervlakte van 78 438 km² en 'n bevolking van sowat 31,2 miljoen.[1] Dit is op 26 Januarie 1960 gestig.

Die amptelike taal is Assamees. Die hoofstad is Dispur met sowat 10 812 inwoners (berekening 2012).[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]