Kommandodrif-natuurreservaat
Voorkoms
Kommandodrif-natuurreservaat | |
---|---|
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Naaste dorp | Tarkastad |
Koördinate: 32°3′14″S 26°1′28″O / 32.05389°S 26.02444°O | |
Oppervlak | 5 827 ha |
Bestuursliggaam | Oos-Kaapse Parkeraad |
Kommandodrif-natuurreservaat is 'n natuurreservaat in die Oos-Kaap, Suid-Afrika wat deur die Oos-Kaapse Parkeraad bestuur word. Die reservaat se oppervlak beslaan 5 827 ha. Die Kommandodrifdam is in die reservaat geleë.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Kommandodrif Natuurreservaat". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Maart 2012. Besoek op 12 Junie 2013.