Thomas Baines-natuurreservaat
Die Thomas Baines-natuurreservaat is 'n natuurreservaat van 1005 hektaar in die Oos-Kaap, Suid-Afrika wat deur Oos-Kaapse Parke bestuur word. Dit is in 1961 as 'n munisipale reservaat geskep en in 1980 na 'n provinsiale reservaat opgegradeer.[1] Dit is vernoem na die kunstenaar en ontdekkingsreisiger Thomas Baines wat die streek se flora en fauna opgeteken het.[2]
Die noordelike oewer van die Setlaarsdam vorm die suidelike grens van die reservaat.
Fauna
[wysig | wysig bron]Van die soogdiere wat in die reservaat gevind word, is:
Benewens hierdie soogdiere is daar 175 voëlspesies in die park aangeteken.[4]
Flora
[wysig | wysig bron]Saam met fynbos-plantegroei bevat die reservaat Albanie-ruigtebosveld.[2]
Aktiwiteite
[wysig | wysig bron]Daar is verskeie gewilde aktiwiteite in die park soos wildritte, kanovaarte, kampeer, voëlkyk, seil, baarshengel, omgewingsopvoeding en voetslaan.[3]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Integrated Reserve Management Plan - Thomas Baines Nature Reserve" (PDF). Eastern Cape Parks Board. 22 Februarie 2010. Besoek op 17 Junie 2012.[dooie skakel]
- ↑ 2,0 2,1 2,2 "Eastern Cape Parks & Tourism Agency: Activity Leaflet" (PDF).
- ↑ 3,0 3,1 "Thomas Baines Nature Reserve". Eastern Cape Parks.[dooie skakel]
- ↑ "Thomas Baines Nature Reserve, Eastern Cape". www.sa-venues.com. Besoek op 17 Februarie 2021.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Thomas Baines-natuurreservaat Oos-Kaapse Parke