Oviston-natuurreservaat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Oviston Natuurreservaat
Pragtige sonsondergang te Oviston Natuurreservaat
Pragtige sonsondergang te Oviston Natuurreservaat
Land Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Naaste dorp Venterstad
Ligging van Oviston Natuurreservaat op 'n kaart (Oos-Kaap)
Oviston Natuurreservaat
Oviston Natuurreservaat
Koördinate: 30°45′0″S 25°42′0″O / 30.75000°S 25.70000°O / -30.75000; 25.70000Koördinate: 30°45′0″S 25°42′0″O / 30.75000°S 25.70000°O / -30.75000; 25.70000
Oppervlak 16 000 ha

Die Oviston Natuurreservaat is 16 000 hektaar groot en geleë in Oos-Kaap op die oewer van die Gariepdam en langs Venterstad. Die naaste dorp is Venterstad, 5 km suid van die reservaat.

Bron[wysig | wysig bron]

  • Stuart, Chris & Mathilde (2012). National Parks and Nature Reserves. Struik Travel and Heritage. ISBN 978-1-77007-742-3.