Koperstamkanniedood

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Koperstamkanniedood
Ook: Rooistamkanniedood [1]
S.A. nasionale nommer: 277 [1]
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(klade): Angiosperms
(klade): Eudicots
(klade): Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Burseraceae
Genus: Commiphora
Spesie: C. harveyi
Binomiale naam
Commiphora harveyi
(Engl.) Engl., 1883

Die Koperstamkanniedood (Commiphora harveyi) is 'n boom wat in droë bosveld en struikwoude in laagliggende dele vanaf Oos-Londen tot by die Krugerwildtuin voorkom. Die boom se bas is papieragtig en afskilferend en die blare is veervormig saamgesteld.

Bronne[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 109. ISBN 978-1-77007-759-1. 

Sien ook[wysig | wysig bron]