Krim-Tatare

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Krim-Tataars.
Krim-Tatare

Mamai.jpgMenli I Giray.jpgTuhaj Bej.jpgTaras Triasylo.jpgIGasprinskiy.jpg
Noman Chelebicihan.jpgAgatangel Krymskyi.jpgErsan Ilyasova Bucks.jpgMustafa Dzhemilev1.jpg


Totale bevolking: ca. 475 000–6 500 000
Belangrike bevolkings  in: Flag of Crimea.svg Krim 246 073

Vlag van Turkye Turkye 150 000–6 000 000[1]
Vlag van Oekraïne Oekraïne (uitsluitende die Krim) 30 000–60 000
Vlag van Roemenië Roemenië 24 137[2]
Vlag van Oesbekistan Oesbekistan 10 046[3]
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 7 000
Vlag van Rusland Rusland (uitsluitende die Krim) 2 449[4]
Vlag van Bulgarye Bulgarye 1 803[5]
Vlag van Kasakstan Kasakstan 1 532[6]

Taal: Krim-Tataars, Turks, Oesbekies, Russies, Oekraïens
Geloofsoortuiging: Soennitiese Islam
Verwante etniese groepe: Dobroedja-Tartare, Nogais, Wolga-Tartare, Turke

Die Krim-Tatare of Krim-Turke (Krim-Tataars: Qırımtatarlar of Qırımlar, Turks: Kırım Tatarları of Kırımlılar, Russies: Крымские Татары, Oekraïens: Кримські Татари of Кримці) is 'n Turkse etniese groep inheems aan die Krim-skiereiland. Hulle praat Krim-Tataars, 'n Turkse taal, as moedertaal en Turks, Oesbekies, Russies of Oekraïens as tweede taal. Die Krim-Tatare is hoofsaaklik aanhangers van die Soennitiese Islam.

Vlag van die Krim-Tatare
Aandeel van die Krim-Tatare op die Krim-skiereiland volgens die Oekraïense sensus van 2001

Krim-Tatare vorm die derde grootste etniese groep in die Krim na die Russe en die Oekraïners, sowat 12,1% van dié skiereiland se bevolking volgens die sensus van 2001. Naas die Krim leef die meeste Krim-Tatare in Turkye, tussen 150 000 en ses miljoen mense. Krim-Tatare verskil aansienlik van ander Tartare en hulle word dus – veral van die Turke in Turkye (Turkye-Turke) – Krim-Turke genoem. Krim-Tataars is ook nader verwant aan Turks as aan Tartaars, omdat dit uit 'n plaaslike variant van Ottomaanse Turks ontwikkel het.[7]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "Crimean Tatars and Noghais in Turkey". 
  2. (ro) "Recensamant Romania 2002". Agentia Nationala pentru Intreprinderi Mici si Mijlocii. 2002. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2007. Besoek op 5 Augustus 2007. 
  3. (ru) Этнический атлас Узбекистана Институт "Открытое общество", 2002. ISBN 5-862800-10-7. — стр. 206
  4. (ru) Russian Census 2010: Population by ethnicity Geargiveer 24 April 2012 op Wayback Machine
  5. (bg) "Bulgaria Population census 2001". 
  6. (ru) Агентство Республики Казахстан по статистике. Перепись 2009. Geargiveer 1 Mei 2012 op Wayback Machine (Национальный состав населения Geargiveer 11 Mei 2011 op Wayback Machine.rar)
  7. (de) Wolfgang Schulze: Krimtatarisch. (PDF; 192 kB), besoek op 17 Maart 2013.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]