Tartaars
Voorkoms
- Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Tartare.
Tartaars татар теле, tatar tele, تاتار تلی | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Rusland Bulgarye Volksrepubliek China Kasakstan Litaue Oekraïne Pole Roemenië Belarus | |
Gebied: | Tartarstan | |
Totale sprekers: | 5,3 miljoen[1] | |
Taalfamilie: | Altaïes Turkies Kiptsjak Kiptsjak-Bulgar Tartaars | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet Cyrilliese alfabet Arabiese alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Rusland | |
Gereguleer deur: | Instituut van taal, Literatuur en Kultuur van die Akademie van Wetenskappe van die Republiek van Tartarstan | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | tt | |
ISO 639-2: | tat | |
ISO 639-3: | tat | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Tartaars (татар теле; татарча, tatar tele, tatarça; تاتار تلی of طاطار تيلي) is 'n taal wat tot die Turkiese tale behoort. Dit word onder meer in die Russiese deelrepubliek Tartarstan gepraat. Dit word ook buite die republiek gepraat, tot in die weste van Eurasië in die Krim, Bessarabië en Litaue.
Tartaars moet nie met Krim-Tataars, wat in die Krim gepraat word, verwar word nie. Hoewel die twee tale aan mekaar verwant is, is dit nie onderling verstaanbaar nie.
Skryfstelsels
[wysig | wysig bron]Cyrilliese alfabet
[wysig | wysig bron]А а | Ә ә | Б б | В в | Г г | Д д | Е е | Ё ё |
Ж ж | Җ җ | З з | И и | Й й | К к | Л л | М м |
Н н | Ң ң | О о | Ө ө | П п | Р р | С с | Т т |
У у | Ү ү | Ф ф | Х х | Һ һ | Ц ц | Ч ч | Ш ш |
Щ щ | Ъ ъ | Ы ы | Ь ь | Э э | Ю ю | Я я |
Latynse alfabet
[wysig | wysig bron]A a | Ə ə | B b | C c | Ç ç | D d | E e | F f |
G g | Ğ ğ | H h | I ı | İ i | J j | K k | Q q |
L l | M m | N n | Ꞑ ꞑ | O o | Ɵ ɵ | P p | R r |
S s | Ş ş | T t | U u | Ü ü | V v | W w | X x |
Y y | Z z |
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Tatar" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2020. Besoek op 8 November 2017.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tartaars.