Lachenalia whitehillensis
Voorkoms
Lachenalia whitehillensis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. whitehillensis
|
Binomiale naam | |
Lachenalia whitehillensis W.F.Barker, (1983)
|
Lachenalia whitehillensis is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet en is deel van die fynbos en Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom voor van die Roggeveld-eskarp naby Sutherland tot by Matjiesfontein in die suide van die Groot Karoo. Die plant het van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing en die bedreiging bestaan steeds.