Langkuifloerie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Langkuifloerie
In gevangenskap
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Cuculiformes
Familie: Musophagidae
Genus: Tauraco
Spesie: T. schalowi
Binomiale naam
Tauraco schalowi
(Reichenow, 1891)
Distribution of the Schalow's Turaco
Distribution of the Schalow's Turaco

Die Langkuifloerie (Tauraco schalowi) is 'n standvoël wat voorkom langs die Zambezirivier wes van die Victoria-waterval in Zimbabwe tot in Oos-Caprivi.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die loerie is groen en lyk baie soos die Mosambiekloerie maar het 'n langer kuif en 'n donkerblou of pers stert. Die rugkant is effens ligter.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Tauraco schalowi

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). “Tauraco schalowi”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.