Langvin-mako

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Langvin-mako
Bewaringstatus

Status iucn3.1 VU af.svg
Kwesbaar (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Klas: Chondrichthyes
Subklas: Elasmobranchii
Superorde: Selachimorpha
Orde: Lamniformes
Familie: Lamnidae
Genus: Isurus
Spesie: I. paucus
Binomiale naam
Isurus paucus
Guitart-Manday, 1966
Verspreiding
Verspreiding
Sinonieme

Isurus alatus Garrick, 1967

Die Langvin-mako (Isurus paucus) is 'n haai wat wêreldwyd in tropiese water voorkom. Dit word soms gevind om die kus van Suider-Afrika. In Engels staan die haai bekend as die Longfin mako.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Reardon, M.B., Gerber, L. & Cavanagh, R.D. (2006). Isurus paucus. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 25 Desember 2008.

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]