Lapeirousia barklyi
Voorkoms
Lapeirousia barklyi | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | L. barklyi
|
Binomiale naam | |
Lapeirousia barklyi Baker, (1892)
|
Lapeirousia barklyi is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Lapeirousia behoort en is deel van die Sukkulente Karoo. Die spesie is inheems aan die Noord-Kaap en die suide van Namibië en kom van Lüderitz tot by Kleinsee voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 6751 km². Dit word bedreig deur oopgroef mynbou aktiwiteite vanaf Alexanderbaai tot by Kleinsee en binnelands in die Oranjeriviervallei tot by Sendelingsdrif.