Lee Hsien Loong

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lee Hsien Loong - 20101112.jpg

Lee Hsien Loong (Chinees: 李显龙; Tamil: லீ சியன் லூங்; gebore op 10 Februarie 1952) is 'n Singaporiese politikus. Hy is die huidige en derde premier van Singapoer sedert 2004.

Lee is die oudste seun van die eerste premier van Singapore, Lee Kuan Yew.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]