Leyte

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Leyte
Ligging van Leyte in die Filippyne
Ligging van Leyte in die Filippyne
Geografie

Ligging
Koördinate 10°50′N 124°50′O / 10.833°N 124.833°O / 10.833; 124.833Koördinate: 10°50′N 124°50′O / 10.833°N 124.833°O / 10.833; 124.833
Argipel Filippyne

Oppervlakte 7 367,6 vk km

Administrasie
Vlag van Filippyne Filippyne
Provinsies Leyte, Suid-Leyte

Grootste stad Tacloban (221 174)

Demografie
Bevolking 2 188 295

Bevolkingsgroepe (Waray, Cebuano), Visayans

Leyte is die agtste grootste eiland van die Filippynse Eilande. Dit is suidwes van die eiland Samar en noordoos van die eiland Bohol. Die eiland is ontdek deur Ferdinand Magellaan in 1521. Dit is eers Abulog genoem. Die Slag van Leyte Golf het hier plaasgevind tydens die Tweede Wêreldoorlog op 23 Oktober 1944.

Bron[wysig | wysig bron]

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 14, Bladsy 536.