Lillie-broodboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lillie-broodboom
Nasionale nommer: 14.2
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie: E. dyerianus
Binomiale naam
Encephalartos dyerianus
Lavranos & D.L.Goode

Die Lillie-broodboom (Encephalartos dyerianus) is 'n spesie van die genus Encephalartos en is inheems aan Limpopo waar dit rondom Phalaborwa voorkom. Die boom is eenslagtig, manlike en vroulike bome is afsonderlike eksemplare.

Die plant se nasionale nommer is 14.2.[1] In Engels staan die broodboom as die Lillie cycad bekend.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]