Lionel Richie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lionel Richie
Lionel Richie in 2017.jpg
Richie ontvang die 2017 Kennedy Center Honors
Gebore
Lionel Brockman Richie Jr.

20 Junie 1949 (1949-06-20) (71 jaar oud)
Jare aktief1968–nou
Eggenoot
  • Brenda Harvey (t. 1975; skei 1993)
  • Diane Alexander (t. 1995; skei 2004)
Kinders3, insluitende Nicole en Sofia
Musikale loopbaan
Genres
Beroep(e)
  • Sanger
  • liedjieskrywer
  • komponis
  • multi-instrumentalis
  • albumvervaardiger
  • akteur
Instrumente
Etikette
Assosiasies
Webwerflionelrichie.com

Lionel Richie (gebore 20 Junie 1949) is 'n Amerikaanse sanger, liedjieskrywer, akteur, vervaardiger en musikant.

Biografie[wysig | wysig bron]

Richie het in die laat 1960's sy loopbaan as musikant in die Commodore-solo-orkes begin, toe hy die sanger en saxofoonspeler was. Die musiekgroep het aanvanklik 'n kontrak gesluit met die platemaatskappy Atlantic Records waarmee hulle 'n debuutalbum uitgereik het. Later het die musiekgroep 'n kontrak gesluit met die Motown Records platemaatskappy en het ook gedien as die Jackson-orkes se opwarmingsorkes.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]