Louriervy
Voorkoms
Louriervy | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | Ficeae
|
Genus: | |
Spesie: | F ilicina
|
Binomiale naam | |
Ficus ilicina (Sond.) Miq., (1865)
| |
Sinonieme | |
|
Die louriervy (Ficus ilicina) is 'n boom wat in Angola, Namibië en die Noord-Kaap voorkom. Die boom se FSA-nommer is 53.[1]