Ludwigsburg, Duitsland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Ludwigsburg
Ludwigsburg Palace December 2018.jpg

Kaart Wapen
Karte Ludwigsburg in Deutschland.png
Wappen Ludwigsburg.svg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Flag of Baden-Württemberg.svg Baden-Württemberg
 Koördinate 48°54′N 9°12′O / 48.900°N 9.200°O / 48.900; 9.200
 Stigting (eerste verwysing) 1704
 Stadstatus 1718
 Oppervlakte:  
 - Totaal 43,35 vk km
 Hoogte bo seevlak 295 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2016) 93 035[1]
 - Bevolkingsdigtheid 2146/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Werner Spec
 Amptelike Webwerf ludwigsburg.de

Ludwigsburg is 'n stad in Baden-Württemberg in die suide van Duitsland, met 'n bevolking van 93 035 op 31 Desember 2016 en 'n oppervlakte van 43,35 km². Die stad is 12 km noord van Stuttgart langs die Neckar geleë. Ludwigsburg is in 1704 deur hertog Eberhard Ludwig gestig en staan bekend vir sy paleis, die omliggende tuine en lane.

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]