Neckar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Neckar
Die Neckar naby Heidelberg.
Die Neckar naby Heidelberg.
Verlaufskarte Neckar.png
Die stroomgebied van die Neckar.
Oorsprong Schwenningen (Duitsland)
Monding Mannheim, Duitsland
Ryn
Gebied waardeur dit vloei Baden-Württemberg en Hesse, Duitsland
Lengte 367 km (228 myl)
Oorsprong hoogte 706 m (2 316 voet)
Monding-hoogte 97m (318 voet)
Gemiddelde afloop 145 m³/s (5 100 ft³/s)
Stroomgebiedoppervlakte 14 000 km² (5 400 myl²)
Kaart van die Neckar-bekken in Europa.
Kaart van die Neckar-bekken in Europa.

Die Neckar is 'n rivier in Baden-Württemberg en Hesse. Die rivier ontstaan in die natuurbeskermingsgebied "Schwenninger Moos" by Villingen-Schwenningen en die uitmonding is na 367 km by Mannheim in die Ryn. Van Mannheim tot by Plochingen is die rivier bevaarbaar vir skepe, en is uitgesluit die Ryn en die Main die enigste landwaterstraat (Bundeswasserstraße) in Baden-Württemberg. Daar is hawens by Mannheim, Heilbronn, Stuttgart en Plochingen. Die rivier se opvangsgebied is ongeveer 14 000 km².

Invloei in die Neckar[wysig]

Stede langs die Neckar[wysig]

Van die bron tot die monding:

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Neckar (kategorie)