Gaan na inhoud

Lutesiumfosfaat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Eienskappe

Algemeen

Naam Lutesiumfosfaat
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule LuPO4
Molêre massa 269,94 [g/mol]
CAS-nommer  
Voorkoms vastestof
Fasegedrag  
Selkonstantes a = 678,28; c = 594,67 pm[1]  
Ruimtegroep I41/amd 
Nommer 141  
Strukturbericht S1₁
Smeltpunt >1744K[2]
Kookpunt
Digtheid
Oplosbaarheid onoplosbaar 
ΔfHɵ -1955,4±4,2 [kJ/mol][3] 
Warmtekapasiteit 104,26 [J/mol.K] @321K; 146,69 @1000K[2]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt onbrandbaar

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Lutesiumfosfaat is 'n sout van lutesium en fosforsuur met die chemiese formule LuPO4.

Die stof en sy kristalle kan uitgaande van die suiwer metaal met 'n hidrotermale metode vervaardig word.[4] Die materiaal is diamagneties.[2]

Kristalstruktuur

[wysig | wysig bron]

Die verbinding kristalliseer in 'n ortorombiese struktuur soos die mineraal xenotiem. Hierdie struktuur is as die sirkoon-struktuur bekend, die S11-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie. Dit is so vir al die later lantaniedfosfate LnPO4, Ln=Tb,Dy,Ho,Er,Tm,Yb en Lu.[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 Yunxiang Ni, John M. Hughes,Anthony N. Mariano (1995). "Crystal chemistry of the monazite and xenotime structures". American Mineralogist. 80: 21–26.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
  2. 2,0 2,1 2,2 Nikiforova, G.E., Ryumin, M.A., Gavrichev, K.S. (2012). "High-temperature thermodynamic properties of LuPO4". Inorg Mater. 48: 841–844. doi:10.1134/S0020168512080122.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
  3. Ushakov, S.V., Helean, K.B., Navrotsky, A (2001). "Thermochemistry of rare-earth orthophosphates". Journal of Materials Research. 16: 2623–2633. doi:10.1557/JMR.2001.0361.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
  4. L.A. Boatner, G.W. Beall, M.M. Abraham, C.B. Finch, R.J. Floran, P.G. Huray and M. Rappaz (1981). Management of Alpha-Contaminated Wastes in: IAEA-SM-245/73. Vienna: International Atomic Energy Agency. p. 114.{{cite book}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)