Lys van sportsoorte

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Dit is 'n lys van sporte met 'n artikel op Wikipedia, gerangskik volgens die manier van beoefening.

Discuswerp - Hamergooi - hardloop - Driesprong - Hoogspring - Hekkies - Gewigstoot - marathon - Paalspring - stapwedloop - speerwerpen - sprint - tienkamp - driekamp - verspring - rolstoelresies - Sewekamp

Balsport[wysig | wysig bron]

Doelspelle[wysig | wysig bron]

Amerikaanse voetbal - Australiese voetbal - bandy - Basketbal - vlag voetbal - floorball - gaelic football - Handbal - VeldHokkie - Perdebal - hurling - yshokkie - skielerhokkie - korfbal - kragbal - lacrosse - polo - quad Rugby - rolhockey - rolstoelbasketbal - Rugby - trefbal - sokker - waterpolo - saalhokkie - saalsokker

Rakketsport en netsporte e.d.[wysig | wysig bron]

Badminton - strandvolleybal - bossabal - kaatsen - padel - rakketlon - racquetbal - rolstoeltennis - sepak takraw - squash - tafeltennis - tennis - volleybal - vuistbal- pickleball

Honkbal e.d.[wysig | wysig bron]

Krieket - Honkbal (baseball) - kastie - slagbal - Sagtebal